NANOWRIMO neem oor Maandag=Wasdag staan oor tot Desember

Verposing Maandag=Wasdag gaan bietjie rus en oorstaan tot Desemder.  Ek gaan deelneem aan  Dit is die tweede jaar dat ek deelneem. Verlede jaar het ek 50 000 woorde voltooi in 30 dae. Ek het al my gedagtes neergeskryf oor my jare  en ervarings op skool. Van graad een tot matriek en daarna drie jaar onderwysopleiding….

Skrywersblok

Skryf dit neer “Begin skryf, maak nie saak wat of waar nie. “Die water vloei nie voordat die kraan nie oopgedraai word nie.” – Louis L’Amour Dis frustrerend maar waar: die enigste manier om deur skrywersblok te breek is eenvoudig om te begin skryf. Gelukkig is daar darem maniere om te help om jou by…

Om ‘n Boek te skryf: Sessie 10 – einde

Hoekom skryf jy die boek? Die mite bestaan dat ‘n skrywer se boek sommer uit die lug val. Ook is ons geneig om te dink dat jy as skrywer gebore word. Sodra daar gewerk moet word om ‘n sukses te maak van die skryf van ‘n boek word daar besluit dat alles van buite die…