Maandag = Wasdag no 10 Worsboom

Maandag=Wasdag het baie om die lyf. Ek kry dit net nie elke Maandag geplaas nie. Weens my besige lewe sukkel ek om betyds my stukkie te skryf en te plaas. Ek het ‘n stuk vir verlede week gedoen en toe vlieg die tyd uit my hande en dis alweer die volgende Maandag. Verlede week se…

Maandag=Wasdag: no 8 Karakter

Maandag is weer met ons. Dis reeds Augustus 2019. Waar vlieg die tyd heen? Is jy lief vir Afrikaans? Jy is op die regte plek. Hier gesels en geniet ons Afrikaans. Almal is welkom om ‘n woord of die woorde te gebruik wat ek gee . Dis maar net om jou gedagtes aan die gang…

Maandag=Wasdag no 6 2019

(My ou laptop wil nie WordPress oopmaak nie dis hoekom ek eers vandag se wasgoed uithang) Maandag breek aan. Die wasgoed moet gehang word, maar ai, die wasvrou is half lui vandag.Almal wat lus het om ‘n bietjie in Afrikaans te skryf is welkom om ietsie te skryf. Pos  of ping jou pos-skakel in my…

Om ‘n boek te skryf: Sessie 9

Waar eindig jou boek? Hoe die boek eindig gaan help om die verloop van jou boek te beheer. Onthou die einde kan ook met verloop van jou skrywery verander. Dit gee egter momentum aan jou skrywe om te weet waar als gaan/kan eindig. Daar is iets om op te konsentreer terwyl jy skryf. Aksie stap:…

Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 7

Voorspel jou boek se inhoud: Jy gaan nou net ‘n twee delige voorspelling doen. Die twee dele wat jy gaan gebruik is 1. die toneel(scene)met belangrike aksie of argument en dit koppel aan 2. oogpunt (point)of waarde en waarom dit daar is. Die betekenis is waarna die leser gaan soek. Jy het nou die hoekom,…

Om ‘n boek te skryf: Sessie 4

Wat is jou “punt” om die boek te skryf? Lesers lees om te ontspan of om meer te wete te kom. Lesers wil dit geniet. Daar is ‘n rede waarom jy aan die skryf van ‘n boek dink. Dis omdat jy iets het om te sê. As niks jou gestemuleer het om oor te skryf…