Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 8

Waar begin ek? Skryftyd het aangebreek! Dit kan beslis ‘n angsaanval veroorsaak. Waar begin ek?Hoe weet ek of dit die regte plek is? Die volgende oefeninge kan help om die ys te breek. Stel ‘n horlosie(timer) vir 45 minute.Skryf die eerste toneel (fiksie/memoir) of eerste argument (nie-fiksie). Moenie ophou voor die tyd verby is nie….